
Kind Words
Wat 'n ongelooflike ervaaring met die einste Lielie Lal, soo passievol oor haar fotos en jy is totaal op jou eie gemak.
Ek is beslis dankbaar vir haar, elke foto spontaan geneem.
Chimone

1 / 5
Kind Words
Dit was n ongelooofffflike ervaring en ons het onsself gaaate uit geniet, mens voel so gemaklik en ons het gelag uit ons maag uit. Die foto's het uitstekend uitgekom en ek kan nou nog nie ophou daarna kyk nie! Ek kan virseker nie wag tot my volgende shoot nie. Ek stel Lielie Lal voor vir enige iemand!
Jorita & Kevin

2 / 5
Kind Words
yes yes yes ....
She is amazing at what she does, she has done our maternity shoot and my baby shower shoot aswell and I love her style of photography her in the moment photos just speak so many words...the emotion she captures is breathtaking.
She is very talented and will surely do all of our photgraphy shoots in the future.
Thank you!
Elaine & Christo

3 / 5
Kind Words
Yes yes yes and Yes!
Ek recommend haar enige tyd. Sy is professioneel en maak dit net vet pret. Ek het al 2 shoots gedoen saam haar en elke keer het Lielie Lal my net verstom met die uitslae. Therefore I will recommend her to anyone. Sy vang oomblikke vas wat so spesiaal is en selfs al dink jy jy is nie goed genoeg vir n kamera nie wys sy jou dat daar mooi in alles en almal is.
Lielie Lal ek beveel jou vir enige iemand aan!
Sherika & Frikkie

4 / 5
Kind Words
Ek recommend Lielie Lal enige tyd!
Mensies julle sal nie spyt wees om hierdie wonderlike meisie te gebruik om stunning foto's te neem nie. Ek en my dogtertjie het n shoot gedoen en sy was so wonderlik met my baba gewees.
Haar werk is ouik!
Keep the good work going!
Sheryl - Dine
